A Future with Endless Potential - Where the Focus is on the Genetic Plan
R10 LADY MANSO 283/21
Additional Information:
Lot 23:
Die Royal Salute 22/06 dogter uit ons Nasionale kampioen koie RIO12311. SY is ‘n volsuster “Tokka, Christoff en Jean”
Indien nie dragtig bied ons 3 strooitjies van enige van die R10 bulle se saad op die semenlys aangeheg. Laat weet ons asb
voor 31/12/2023 wanneer saad afgehaal kan word sodat ons die nodige reëlings kan tref by die KI stasie.
RAT LADY BILLIONARE 385/20
Additional Information:
Lot 24:
‘n Dogter van R10 Jean de Manso 40/15. Ver dragtig van R101560.
R10 LADY DAISY MANSO 93/18
Additional Information:
Lot 25:
This cows Dam is the sister of R10 Power Manso 67/02. With heifer calf from R101560.
R10 LADY TWIN VALENTINE 257/20
Additional Information:
Lot 26:
Uitstekende R10 DIDI 77/16 dogter uit ons skou kampioen Lady Echo RIO10174. Gedek op 12/11/2023 deur R10D1914.
Indien nie dragtig bied ons 3 strooitjies van enige van die R10 bulle se saad op die semenlys aangeheg. Laat weet ons asb
voor 31/12/2023 wanneer saad afgehaal kan word sodat ons die nodige reëlings kan tref by die KI stasie.
R10 LADY BOSY DE MANSO 297/21
Additional Information:
Lot 27:
Die vers sal u nooit weer op ‘n veiling kry nie. Kyk net na haar stamboom. Ons bied 3 strooitjies van enige van die R10
bulle se saad op die semenlys aangeheg aan. Laat weet ons asb voor 31/12/2023 wanneer saad afgehaal kan word sodat
ons die nodige reëlings kan tref by die KI stasie.
R10 LADY MANSO 301/21
Additional Information:
Lot 28:
A beautiful heifer. We offer 3 semen straws of any of the R10 bulls on the attached semen list. Please let us know when
the semen will be collected before 31/12/2023 so that we can make the necessary arrangements with the AI station.
RIO LADY RED WAY 18/12
Additional Information:
Lot 29:
Uitstekende rooi koei uit HHM0827. Hulle is nie op veilings nie.
SISAL Y Lady Sisal 145/21 (Y21145)
Additional Information:
Lot 30:
A dream Titan WB 14952, young heifer. She is open
SISAL LADY 96/21 (Y2196)
Additional Information:
Lot 31:
Ons bied u hierdie spesiale WB 14952 Titan dogter aan. Hulle is onverkrygbaar. Dragtig van R10W1438 gedek op
03/09/2023.
WAYSIDE Mr. Christoff 765/19
Additional Information:
Lot 32:
This is bull is short, round, early mature bull. A R10 Sir Christoff 314/12 son. Look carefully at this bul.