Brahman News
Dec 10, 2016
R10 Brahman Produksie Veiling Reuse Sukses
(Published on
Dec 10, 2016)
André Kock en Seun Limpopo het ‘n reuse Brahmanveiling aangebied Saterdag 10 Desember in Bela-Bela, Limpopo.
Alle vorige Rekords vir Brahmanbeeste is herskryf.
Hoogste Prys Bul: R10 Sir Christoff 314/12 – R800 000.00
Koper: Paul Duarté – Pretoria
Hoogste prys Vroulik: R10 Lady Gina De Manso 93/15 - R100 000.00
Koper: Christiaan Botha – Swartwater
Gemiddel van:
- Wit bulle 13 –R 142 461.54
- Wit vroulik ( Verse en Koeie ) 20 – R59 850.00
- Rooibulle 5 – R 48 000.00
- Rooi Verse 5 – R 37 000.00
- Gemiddel van 43 Diere : R 82 182.56 (semen uitgesluit)
Voorwaar ‘n hoogtepunt van die Brahman jaar wat bygewoon was deur 425 mense en 80 kopers wat geregistreer het. Ons opregte dank aan R10 Brahmane van die hoe gehalte wat hulle opgesit het. Ons se weer eens dankie aan Llewellyn en Corrie Labuschagne. Vir vedere inligting skakel Llewellyn of Corrie op 082 579 5479 of 082 820 4710